Brandstofprys daal moontlik in Januarie
Die nuutste data van die Sentrale Energiefonds dui op ‘n moontlike daling in die brandstofprys in Januarie. Lees ook: Warm, ongemaklike weer duur in…
Die nuutste data van die Sentrale Energiefonds dui op ‘n moontlike daling in die brandstofprys in Januarie. Lees ook: Warm, ongemaklike weer duur in…
Die Suid-Afrikaanse weerdiens het gewaarsku die warm, ongemaklike weer in die Wes-Kaap en Noord-Kaap gaan vandag voortduur. Lees ook: Warm en ongemaklike temperature vir…
MPUMALANGA. – Melissa Vice (29) is in verband met die moord op Willie Visser (25), haar swaer, in hegtenis geneem. Visser se liggaam is…
Die Suid-Afrikaanse weerdiens het ‘n geel vlak 2-waarskuwing vir donderstorms vir vandag vir dele van die Noord-Kaap, Vrystaat, Noord-Wes, Gauteng, Limpopo, KwaZulu-Natal en die…
Die Wildernis-soek-en-redding (WSAR) van die Wes-Kaap het stappers gewaarsku om versigtig te wees ná verskeie insidente op Leeukop verlede week. Lees ook: Warm, ongemaklike…
Met Nuwejaarsvieringe wat nader kom, waarsku die polisie vuurwerk mag slegs onder spesifieke omstandighede gebruik word en dat oortreding van die Explosives Act, 1956…
NEW JERSEY, VSA. – Een persoon is dood en een is krities beseer nadat twee helikopters gister in Hammonton, New Jersey, gebots het. Lees…
WES-KAAP. – Wanneer ’n noodgeval op ’n berg of in ’n afgeleë natuurgebied in Kaapstad ontstaan, kan die kennis van die regte noodnommers ’n…
Die Suid-Afrikaanse weerdiens het warm, ongemaklike weer vir vandag vir die Wes-Kaap en Noord-Kaap voorspel. Lees ook: Nuwe roete oorweeg vir Kaapstad se Tweede…
MEXICO. – 13 mense is gister oorlede en 98 is beseer nadat ‘n trein in die Oaxaca-distrik, Mexico, ontspoor het. Die trein was tussen…