Voorsitter van Boere-organisasie by huis doodgeskiet
KWAZULU-NATAL. – Mbongeni Skhakhane (50), African Farmers’ Association KZN-voorsitter van Pietermaritzburg, is op 26 Desember by sy huis tydens ‘n roof doodgeskiet. Luidens ‘n…
KWAZULU-NATAL. – Mbongeni Skhakhane (50), African Farmers’ Association KZN-voorsitter van Pietermaritzburg, is op 26 Desember by sy huis tydens ‘n roof doodgeskiet. Luidens ‘n…
NOORDWES. – Onalenna Booi (19), ‘n matriekleerling van Hoërskool Tiego Tawana in Dithakong East naby Mafikeng, het gesterf nadat hy na bewering met geweld…
WES-KAAP. – ’n Rob is Saterdagoggend by Central Beach in Plettenbergbaai van kant gemaak, nadat dit abnormale gedrag getoon het en ’n moontlike risiko…
WES-KAAP. – Nicky Whyte, haar eggenoot en haar ma, is op 18 Desember in ’n kop-aan-kop-botsing dood terwyl hulle onderweg was na Prince Albert…
WES-KAAP. – ’n Ernstige aanval op ’n vroulike besoeker en haar hond is Vrydag op die laer hange van Seinheuwel naby die Noon Gun-gebied…
Video’s in berig. NOORD-KAAP. – Die SAPD het bevestig dat ’n video wat tans op sosiale media sirkuleer en brig. Schalk Andrews, die Namakwa-distrikskommissaris,…
WES-KAAP. – Twee meisies, onderskeidelik 5 en 8 jaar oud, het Saterdag met ‘n klein opblaaslugmatras (lilo) by Millers Point-strand in die moeilikheid beland,…
NAMIBIë. – Cindy (31) het Sondag weens ernstige hartversaking gesterf nadat sy ‘n geruime tyd siek was. Haar afsterwe is deur Ruben Lambrechts, een…
NOORDWES. – Altesaam 26 bestuurders is gedurende Kersnaweek vir beweerde dronkbestuur in die Ngaka Modiri Molema- en Dr. Kenneth Kaunda-distrikte in hegtenis geneem. Nog…
LIMPOPO. – Xilaveko Suke (15) en Peter Themba Baloyi (45), haar pa, is op 22 Desember as vermis aangemeld. Hulle het glo haar huis…