‘Al wat ek geweet het, is dat my kind dood is’
Deur Conette le Roux vir LiG 34 jaar gelede het Annabelle Kotze met geheueverlies in die hospitaal wakker geword. Sy het slegs geweet dat…
Deur Conette le Roux vir LiG 34 jaar gelede het Annabelle Kotze met geheueverlies in die hospitaal wakker geword. Sy het slegs geweet dat…
Ontrouheid. Dis sekerlik een van die moeilikste paadjies denkbaar: dié van herstel ná huweliksontrou. Hoe vergewe jy? Hoe vertrou jy weer? Is daar hoegenaamd…
Deur Mariette Snyman vir LiG tydskrif Wat beleef jy wanneer een van jou nabymense aan selfdood sterf? En hoe dra jy die rousmart met…
Deur Helene Meissenheimer vir Kerkbode Hoe praat ons oor slagofferskap binne die konteks dat voorkeur gegee word vir (net wit?) Afrikaanse boere (ook net…
Deur Deonette de Kock vir LiG tydskrif “Ek voel alleen en het nie vriende nie. Niemand is lief vir my nie. Ek is ’n…
Deur Le Roux Schoeman vir Kerkbode In ’n eerste vir die NG Kerk het drie gemeentes die opsie uitgeoefen om ’n liggaam te stig…
Deur LiG-redaksie Iewers in Mei 2021 het ek begin hoes, en daar was geen medisyne wat my aanhoudende hoesery kon stopsit nie. Toe my…
Deur Dana Snyman vir Kerkbode Moses Makhondwane kom staan langs my by my skryftafel. Dis my ma, sê hy. Sy het afgesterwe. Die selfoon…
Deur LiG-redaksie Toe Frankie Loftus met ’n rare siekte gediagnoseer is wat haar breinvaatjies aangetas het, het sy nie wanhoop ervaar nie. God het…
Deur Susan Goosen vir LiG Soggens se spitsverkeer. Die laatnagse rumoer in die straat voor jou huis. Die lewe agter ’n hoë muur. Dis…