Het jy al Nicholis Louw se Werfbobbejaan gehoor?
As jy lus is vir sokkie of musiek met ‘n lekker ritme – staan nader. Die Afrikaanse sanger Nicholis Louw se nuutste enkelsnit, Werfbobbejaan,…
As jy lus is vir sokkie of musiek met ‘n lekker ritme – staan nader. Die Afrikaanse sanger Nicholis Louw se nuutste enkelsnit, Werfbobbejaan,…
Die Italiaanse tenoor Andrea Bocelli gaan in April 2025 as deel van sy 30ste jaar in die musiekbedryf in SA optree. Hy sal op…
Die nuwe kykNET-dramareeks, Een keer om die son, wat deur Ivan Botha en Donnalee Roberts onder die vaandel van 17 Films vervaardig is, se…
Die aktrise Lizz Meiring het ter viering van Afrikaans se 99ste bestaansjaar ’n geselsvideo op haar sosialemediabladsye gedeel. Volgens haar is Afrikaans ’n “kanniedood”.…
MALELANE, MPUMALANGA. – ’n Noord-Britse lokomotief gaan binnekort gerestoureer word en sy staanplek by die Nkomazi Kruger Lodge in Malelane kry. Die 1 A…
Christia Visser is nie net ’n talentvolle aktrise nie. Haar nuwe enkelsnit Ek sal as jy sal is onlangs vrygestel. Aanhangers beskryf die lied…
Die Suid-Afrikaanse akteur en sanger, Neil Sandilands, is binnekort in Kingdom of the Planet of Apes te sien. Die lokprent is onlangs uitgereik. Sandilands…
Die skedel van ’n Neanderdal-vrou wat in 2018 in ’n grot in Irak gevind is, is uiteindelik geherkonstrueer. Haar skedel is in 200 stukke…
Was jy al ooit in ‘n situasie waar jy iemand van iets probeer oortuig, maar hulle wil nie luister nie? Dis eintlik ‘n dom…
Die sanger Rudi Claase het aangekondig hy is besig om sy outobiografie te skryf. Marizka Coetzer gaan help om sy woorde op papier te…