Brekende Nuus
Boeke

Boekenuus, skrywers, resensies en nuwe publikasies.

Boeke

Die Eilandbruid se Sluier

5 March 2026

Die Eilandbruid se sluier deur Elize Parker neem lesers na ’n wêreld waar die see, menslike emosies en geloof op ’n unieke manier saamvloei.…

ADVERT

Doodgewoon mevrou Smit

2 March 2026

Bendes in die Kaap is weer op mevrou Smit se spoor. Sy sal self moet ingryp as sy haar doodgewone lewe wil behou. Die…

Boeke

Die Vrywilligers

5 February 2026

Met die aanvang van die Anglo-Boereoorlog besluit Robert Campbell, ’n dokter in Pretoria, en sy aptekersvriend, Thomas Fraser, om ’n ambulans na die gevegsfront…

Boeke

Frik de Jager bring nostalgie tuis

30 October 2025

Sjef en storieverteller Frik de Jager is geen onbekende in die kulinêre bedryf nie en het ‘n huishoudelike naam as kos persoonlikheid geword. Jy…

ADVERT

Wat skuil agter die Sheldon-fortuin?

30 October 2025

Tussen Zabeth, Wilbur en die aantreklike Liam Sheldon moet hulle die Sheldon-dinastie se donker geheime en hul elkeen se eie verlede ontrafel voordat nog…