25 mense dood in brand by nagklub
GOA, INDIË. – 25 mense is gister oorlede in ‘n brand by ‘n nagklub in Goa, Indië. Ses mense is in ‘n hospitaal met…
GOA, INDIË. – 25 mense is gister oorlede in ‘n brand by ‘n nagklub in Goa, Indië. Ses mense is in ‘n hospitaal met…
KWAZULU-NATAL. – Die liggame van twee mense wat op 23 November 2025 tydens oorstromings in KwaZulu-Natal vermis geraak het, is gister gekry. Lees ook:…
ASIЁ. – Meer as 1 100 mense is in Asië dood ná verskeie storms en oorstromings en grondstortings, deur twee siklone veroorsaak. Lees ook:…
PERU. – 12 mense is gister dood en sowat 50 mense is vermis nadat twee passasiersbote by ‘n rivierhawe in die gebied van Peru…
HONG KONG. – Owerhede in Hong Kong het gister gesê 13 mense is in hegtenis geneem vir manslag ná ‘n massiewe brand waarin 151…
INDONESIЁ. – Die dodetal in Indonesië het na 502 gestyg met 508 mense wat steeds vermis word en 2 500 mense wat beserings opgedoen…
SRI LANKA. – Sri Lanka het ‘n noodtoestand verklaar nadat meer as 330 mense in oorstromings en modderstortings omgekom het. Lees ook: Oorstromings in…
INDONESIЁ. – Altesaam 442 mense is dood ná oorstromings en grondstortings in Indonesië. 402 mense word steeds vermis. Lees ook: Meer as 100 mense…
SUID-OOS ASIЁ. – 145 mense in Thailand is dood, 56 in Sri Lanka en 111 in Indonesië ná ‘n tropiese storm hierdie week Suid-Oos…
HONG KONG. – Die dodetal in die massiewe brand wat Woensdag in ‘n groep woonsteltoringblokke uitgebreek het, het tot 128 gestyg. Soektogte na die…