Brand by residensiële gebou in Hong Kong eis 4 lewens
HONG KONG. – Vier mense, insluitend ‘n brandbestryder, is dood nadat ‘n brand by ‘n residensiële gebou in Hong Kong uitgebreek het. Lees ook:…
HONG KONG. – Vier mense, insluitend ‘n brandbestryder, is dood nadat ‘n brand by ‘n residensiële gebou in Hong Kong uitgebreek het. Lees ook:…
KZN. – ‘n Vrou se liggaam is in ‘n rivier gevind en twee persone word steeds vermis ná oorstromings in New Hanover oor die…
VIЁTNAM. – Tot dusver is 102 mense dood en verskeie word vermis ná hewige reën en oorstromings in Viëtnam. Lees ook: Oorstromings in Viëtnam…
BANGLADESJ. – Minstens ses mense is oorlede en meer as 100 is beseer nadat ‘n 5.7-aardbewing Bangladesj vanoggend getref het. Lees ook: Oorstromings in…
VIЁTNAM. – Altesaam 41 mense is dood en nege is nog vermis ná drie dae van oorstromings in Sentraal-Viëtnam. Die kusstede Hoi An and…
ITALIЁ. – Swaar reën het gister tot oorstromings in die noord-oostelike dele van Italië gelei. Verskeie dorpe in die Friuli-streek is oorstroom en noodgevalle…
INTERNASIONAAL. – Die dodetal in die Filippyne as gevolg van tifoon Fung Wong het tot 25 gestyg. Reddingswerk is steeds aan die gang om…
FILIPPYNE. – Agt mense is oorlede nadat tifoon Fung Wong in die Filippyne verwoesting gesaai het en meer as ‘n miljoen inwoners hulle woonplekke…
JAPAN. – ‘n Aardbewing van 6.9 op die Richterskaal het noordelike Japan gisteraand getref, gevolg deur verskeie naskokke. Lees ook: Somer hou warm, winderige…
FILIPPYNE. – Die verswakte tifoon Fung Wong het die Filippyne verlaat en beweeg nou oor die Suid-Chinese see op pad na Taiwan. Lees ook:…