Ontvoerings: Polisie stem in om saam met Stad Kaapstad te werk
'n Interregeringstaakspan vir ontvoering en afpersing word saamgestel.
Nasionale nuus en belangrike ontwikkelings uit Suid-Afrika.
'n Interregeringstaakspan vir ontvoering en afpersing word saamgestel.
Die man is in sy been geskiet en is na die naaste hospitaal geneem vir behandeling.
Van die militante is glo doodgemaak deur diere, meestal leeus en krokodille.
Kenners sê die verskil in die prys kom op vraag en aanbod neer.
Boerpotte: Lotto: R22 miljoen Lotto Plus 1: R22 miljoen Lotto Plus 2: R4.5 miljoen Daily lotto: R460 000 Uitslae: LOTTO: 07, 09, 13, 16, 26, 42…
Daar is op hom afgekom waar hy met sy gesig na onder lê en sukkel om asem te haal.
Op die oomblik het Suid-Afrika fase 4-beurtkrag tot Saterdag 05:00 en dan word dit afgradeer na fase 3.
Hy word nou deur vyf aanklagte van seksuele mishandeling en verkragting in die gesig gestaar.
"Ons wil vir oom Willie om verskoning vra."
Verskeie voertuie met enjinnommers waaraan gepeuter is en onwettige vuurwapens is gekonfiskeer.