Russiese aanvalle in Oekraïne duur voort
OEKRAÏNE. – Rusland het Oekraïense infrastruktuur met 653 hommeltuie en 51 vuurpyle geteiken. Lees ook: 4 in hegtenis wat appel en vla op Britse…
OEKRAÏNE. – Rusland het Oekraïense infrastruktuur met 653 hommeltuie en 51 vuurpyle geteiken. Lees ook: 4 in hegtenis wat appel en vla op Britse…
LIBANON. – Die Israeliese weermag het weer suidelike Libanon aangeval minder as ‘n dag ná die eerste direkte samesprekings in dekades tussen die lande…
INTERNASIONAAL. – Die Russiese president, Wladimir Poetin, het gewaarsku Oekraïense troepe moet uit Donbas onttrek of Rusland gaan dit met mag oorneem. Lees ook:…
KHAN YOUNIS. – Volgens medici by die Kuwait-veldhospitaal is vyf Palestynse burgers, insluitend twee kinders, gister dood en verskeie mense gewond ná ‘n Israeliese…
ISRAEL. – Israel het gister die liggaam van die Thaise landbouwerker, Suthisak Rintalak (43), in ontvangs geneem. Lees ook: Israel ontvang liggaam van vermeende…
RUSLAND. – Die Russiese president, Wladimir Poetin, het gesê sommige dele van die Amerikaanse vredesplan wat deur Kijif en Europa verander is, is “onaanvaarbaar”…
RUSLAND. – President Donald Trump se spesiale verteenwoordiger vir vredesendings, Steve Witkoff, vergader vandag met die Russiese president, Wladimir Poetin, in Moskou vir samesprekings…
INTERNASIONAAL. – Die Amerikaanse minister, Marco Rubio, het gesê die samesprekings met Oekraïne oor ‘n einde aan die Oekraïne-Rusland-oorlog was “produktief” maar dit “kort…
GASA. – Israel het bevestig Hamas en die Palestynse Islamitiese Djihad het die liggaam van die gyselaar, Dror Or, gister aan hulle oorhandig. Lees…
RUSLAND. – Donald Trump, Amerikaanse president, se afvaardiging het bevestig die Oekraïne-Rusland-vredesamesprekings gaan volgende week by die Kremlin voort. Lees ook: Oekraïne en Rusland…