Israel ontvang kis wat glo liggaam van gyselaar bevat
GASA. – Die Israeliese weermag het deur middel van die Rooikruis gister ‘n kis ontvang wat volgens Hamas die liggaam bevat van een van…
GASA. – Die Israeliese weermag het deur middel van die Rooikruis gister ‘n kis ontvang wat volgens Hamas die liggaam bevat van een van…
INTERNASIONAAL. – Oekraïne en Rusland het mekaar oornag aangeval, met sterfgevalle aan albei kante, terwyl vredesamesprekings in Abu Dhabi aan die gang is. Lees…
BEIROET, LIBANON. – Israel se weermag het gesê dit het ‘n senior leier van die Hezbollah-groep in ‘n lugaanval op Beiroet doodgemaak. Lees ook:…
GASA. – Die Hamas-bestuurde gesondheidsministerie in Gasa het gesê 25 Palestynse burgers is gister dood in Israeliese aanvalle in die Gasa-strook. Lees ook: 13…
OEKRAÏNE. – 26 mense, insluitend 3 kinders dood in Russiese aanval op Ternopil. Lees ook: Russiese aanval op Oekraïne dood 9 Altesaam 73 mense,…
OEKRAÏNE. – Nege mense is dood en verskeie is beseer ná ‘n Russiese aanval op Ternopil, Oekraïne. Lees ook: Drie dood in Russiese aanval…
LIBANON. – Volgens die Libanese gesondheidsministerie is 13 mense dood in ‘n Israeliese aanval naby ‘n Palestynse vlugtelingkamp in suidelike Libanon. Lees ook: Israel…
GASA. – Die VN se veiligheidsraad het ten gunste van Donald Trump se 20-punt plan vir Gasa gestem met 13 lande wat ten gunste…
KHARKIV, OEKRAÏNE. – Drie mense is dood en 11 is beseer in Balakliya, Kharkiv, nadat Rusland Sondagaand oornag aanvalle op die gebied begin het.…
KIJIF, OEKRAÏNE. – Vier mense is dood en 27 is beseer, insluitend ‘n swanger vrou, nadat Rusland oornag 430 hommeltuie en 18 vuurpyle gebruik…