NSRI verwelkom Starlink se verbintenis – deurbraak vir reddingskommunikasie
Die nasionale seereddingsinstituut (NSRI) het die nuutste aankondiging dat Starlink sy bedrywighede en infrastruktuur in Suid-Afrika wil uitbrei, verwelkom. Die uitbreiding sluit beplanning in…