Suid-Afrika se volksmoordsaak teen Israel begin vandag in VN-hof
Die Internasionale Geregshof sal slegs ‘n mening gee oor die aantyging van volksmoord, aangesien die saak nie ‘n misdaadverhoor is nie.
Die Internasionale Geregshof sal slegs ‘n mening gee oor die aantyging van volksmoord, aangesien die saak nie ‘n misdaadverhoor is nie.
Ramokgopa het gesê hy appelleer nie oor die grondwetlikheid van beurtkrag nie, maar oor die beperkings van die beslissing.
Israel het gesê hulle sal teen Suid-Afrika se besluit veg en Hamas is skuldig aan volksmoord, nie hulle nie.
Die hof het bevind die saak teen Standard Bank het geen gronde gehad nie en hulle het nie fouteer nie.
Die hof het die kommissie se agt jaar lange saak teen meeste van die banke, behalwe vier banke, van die rol verwyder.
Die SAID het vroeër bekend gemaak dat ’n beraamde R8 biljoen jaarliks as gevolg van onwettige handel met tabak verlore gaan.
Die hof het Maandag beslis Ramaphosa se erkenning van koning Misuzulu was onwettig en ongeldig.
Haar seun was vir R6 miljoen verseker en sy was die begunstigde.
Simakade is die eerste seun van wyle koning Goodwill.
Mafe sal na ‘n psigiatriese hospitaal vir behandeling gestuur word.