President Ramaphosa sê SA gaan VN se Veiligheidsraad nader oor Israel
Die oorlog duur voort, selfs nadat die Internasionale Geregshof Vrydag beslis het Israel moet volksmoord voorkom en seker maak onskuldige Palestynse burgers is nie…
Die oorlog duur voort, selfs nadat die Internasionale Geregshof Vrydag beslis het Israel moet volksmoord voorkom en seker maak onskuldige Palestynse burgers is nie…
Die saak is nie van die rol geskrap nie en dit is bevind Suid-Afrika het ’n reg gehad om die saak teen Israel aan…
Die Internasionale Geregshof sal vandag beslis oor Suid-Afrika se versoek dat Israel militêre operasies in Gaza opskort en hulpverlening aan hulle moontlik maak.
Mdwaba se regspan was nie gereed nie en het nie die dokumente om die saak te begin ingedien nie.
Die beskuldiging volg die dag na hy gesê het Kelly Khumalo is deur twee van die beskuldigdes genoem as die persoon wat betaal het…
Daar was ook boodskappe tussen Khumalo en haar suster waarin sy gesê het sy haat Meyiwa en was spyt sy het nie in 2013…
Die veiligheidswag wil egter steeds sy R15 00 van Groenewald hê vir die volle sewe dae wat hy vir die sekuriteitsmaatskappy gewerk het.
Die Biden-administrasie het gesê daar is geen volksmoord in Israel nie, maar hulle moet wel meer doen om onskuldige burgers te beskerm en hulp…
Die rolle van die verdagtes is ook in die dokument uiteengesit.
Meta het eers in 2021 begin keer dat volwassenes kan uitreik na kinders.