Onderwysdepartement: Skole betaal nie krag met toegekende geld nie
GAUTENG. – Die departement van onderwys in dié provinsie (GDO) sê sommige skole se krag is afgesny omdat hulle nie hul elektrisiteitsrekeninge betaal het…
Finansiële nuus, geldsake en persoonlike finansies.
GAUTENG. – Die departement van onderwys in dié provinsie (GDO) sê sommige skole se krag is afgesny omdat hulle nie hul elektrisiteitsrekeninge betaal het…
GAUTENG. – Santaco waarsku dat onsekerheid oor die brandstofprys en berigte van tekorte reeds die taxibedryf raak en tot tariefverhogings vir pendelaars kan lei.…
Die wêreldwye styging in die brandstofprys, deels as gevolg van politieke spanning in die Midde-Ooste, plaas ekstra druk op die nasionale seereddingsinstituut, wat direkte…
Enige brandstofverwante klagtes kan by [email protected] aangemeld word. Die regering het bevestig dat daar tans geen tekort aan brandstof in Suid-Afrika is nie, ondanks…
Die Demokratiese Alliansie (DA) het voorgestel dat die brandstof- en padongelukkefonds-heffings vir die duur van die olieprysskok met 50% verminder word, om huishoudings sodoende…
AfriForum het ’n finale hofoorwinning behaal wat Eskom dwing om sy kontrakte vir ondersoek beskikbaar te maak. Die uitspraak beteken dat alle ooreenkomste oor…
AfriForum het ’n Paia-aansoek ingedien om meer inligting te bekom oor Suid-Afrika se strategiese brandstofreserwes te midde van ’n toenemende wêreldwye energiekrisis. Met ‘n…
Brandstofrantsoenering: Dit gebeur reeds, is SA volgende? Wat sê jy? Die wêreld se brandstofkrisis is nie meer net ’n “wat as” nie. Namate die…
Die SA-regering sê die land het genoeg brandstof en dat toevoer stabiel bly ondanks internasionale spanning. Owerhede werk saam met die bedryf om die…
OOS-KAAP. – Retief Odendaal van die DA wys in ‘n foto op sosiale media swak en beskadigde elektrisiteitstrukture in Nelson Mandelabaai wat volgens hom…