Voedsel-inflasie daal, maar brandstofkoste bedreig boere
Voedsel-inflasie in Suid-Afrika het tot sy laagste vlak in 14 maande gedaal, wat verligting vir verbruikers bring, maar stygende brandstofkoste plaas toenemende druk op…
Finansiële nuus, geldsake en persoonlike finansies.
Voedsel-inflasie in Suid-Afrika het tot sy laagste vlak in 14 maande gedaal, wat verligting vir verbruikers bring, maar stygende brandstofkoste plaas toenemende druk op…
GAUTENG. – Die Departement van Korrektiewe Dienste het Sondag die herrie oor uitspattige kookolie-pryse aan ‘n misverstand toegeskryf. Kookolie met pryse van R726.57 en…
Die oorlog in Iran het in die eerste week R200 miljard se beleggings van die regeringsamptenare-pensioenfonds (GEPF-fonds) uitgevee. Die fonds het meer as 1,7…
Die departement van mineraal- en petroleumhulpbronne het ‘n regstelling uitgereik nadat ‘n fout met die nuwe brandstofpryse gemaak is voordat die aanpassings vandag in…
Suid-Afrikaners staan van 6 Mei af voor ‘n skerp styging in brandstofpryse, met petrol wat R3.27 per liter duurder word en diesel wat met…
John Steenhuisen, die minister van landbou, het aangekondig dat ’n eerste besending van twee miljoen entstofdosisse teen bek-en-klouseer van Turkye af in Suid-Afrika aangekom…
Standard Bank sê hy ondersoek ’n data-voorval nadat daar ongemagtigde toegang tot sekere persoonlike inligting van kliënte was. Kliënte word versoek om waaksaam te…
GAUTENG. – Die Suid-Afrikaanse Agentskap vir Maatskaplike Sekerheid (Sassa) verwelkom die uitspraak van die Konstitusionele Hof wat Cash Paymaster Services (CPS) gelas het om…
GAUTENG. – Tydelike verlaging van brandstofheffings is deur die ministers van finansies en ook minerale en petroleumhulpbronne aangekondig as maatreëls om die impak van…
Die jongste brandstofpryse sal op 1 April in werking tree, met ‘n skerp styging by die petrolpompe regoor die land. Dit kan verdere druk…