Brekende Nuus
Tegnologie
Cloudflare vra om verskoning vir onderbreking

fotokrediet: X
Afrikaans

Cloudflare vra verskoning vir onderbreking

19 November 2025

INTERNASIONAAL. – Verskeie webtuistes, insluitend X en ChatGPT, was gister af weens probleme by die internet-infrastruktuurmaatskappy Cloudflare. Lees ook: Amazon Web Services weer aan…

Amazon Web Services onderbreking reg gemaak

fotokrediet: X
Afrikaans

Amazon Web Services weer aan die gang

21 October 2025

VSA. – Amazon Web Services het gisteraand gesê die massa-internetonderbreking wat verskeie webtuistes en toepassings geraak het, is opgelos. Duisende besighede en miljoene internetgebruikers…