KYK: Eden stel nuwe somersnit vry
Die groep Eden, wat vroeër vanjaar na die verhoog teruggekeer het, het ná die sukses van hulle vorige liedjie, Kom Klop Weer, ‘n nuwe…
Die groep Eden, wat vroeër vanjaar na die verhoog teruggekeer het, het ná die sukses van hulle vorige liedjie, Kom Klop Weer, ‘n nuwe…
LIBANON. – Die Israeliese weermag het weer suidelike Libanon aangeval minder as ‘n dag ná die eerste direkte samesprekings in dekades tussen die lande…
Verskeie webtuistes het so pas ophou funksioneer met ‘n waarskuwing oor Cloudflare. Dit is moontlik weer te wyte aan ‘n internetonderbreking. Webtuistes wat nie…
INTERNASIONAAL. – Die Russiese president, Wladimir Poetin, het gewaarsku Oekraïense troepe moet uit Donbas onttrek of Rusland gaan dit met mag oorneem. Lees ook:…
WES-KAAP. – Die nasionale seereddingsinstituut (NSRI) het ’n waarskuwing uitgereik oor die volmaan-springgety wat vanaf 4 Desember sy hoogtepunt bereik het. Dit sal na…
INTERNASIONAAL. – Die Suid-Afrikaanse minister van internasionale betrekkinge en samewerking, Ronald Lamola, het reageer op die Amerikaanse minister, Marco Rubio, se kritiek van Suid-Afrika…
Eben Etzebeth is Donderdag 4 Desember vir 12 weke geskors nadat ’n onafhanklike dissiplinêre komitee bevind het dat hy tydens ’n toetswedstryd teen Wallis…
JOHANNESBURG. – Die Suid-Afrikaner wat uit Australië gedeporteer is, het gistermiddag saam met sy vrou en baba in Suid-Afrika aangekom. Lees ook: SA’ner aangehou…
VRYSTAAT. – Thabo Bester en sy medebeskuldigdes verskyn vandag in die Bloemfontein-hooggeregshof vir nog ‘n voorverhoor aangaande sy ontsnapping in 2023. Lees ook: Thabo…
KWAZULU-NATAL. – ’n Afleweringsvragmotor wat elektriese toestelle vervoer, is Dinsdag 2 Desember in Adams Mission gekaap toe gewapende mans die bestuurder en sy assistent…