Waarskuwing nadat vrou en hond op Seinheuwel aangeval is
WES-KAAP. – ’n Ernstige aanval op ’n vroulike besoeker en haar hond is Vrydag op die laer hange van Seinheuwel naby die Noon Gun-gebied…
WES-KAAP. – ’n Ernstige aanval op ’n vroulike besoeker en haar hond is Vrydag op die laer hange van Seinheuwel naby die Noon Gun-gebied…
Video’s in berig. NOORD-KAAP. – Die SAPD het bevestig dat ’n video wat tans op sosiale media sirkuleer en brig. Schalk Andrews, die Namakwa-distrikskommissaris,…
WES-KAAP. – Twee meisies, onderskeidelik 5 en 8 jaar oud, het Saterdag met ‘n klein opblaaslugmatras (lilo) by Millers Point-strand in die moeilikheid beland,…
NAMIBIë. – Cindy (31) het Sondag weens ernstige hartversaking gesterf nadat sy ‘n geruime tyd siek was. Haar afsterwe is deur Ruben Lambrechts, een…
NOORDWES. – Altesaam 26 bestuurders is gedurende Kersnaweek vir beweerde dronkbestuur in die Ngaka Modiri Molema- en Dr. Kenneth Kaunda-distrikte in hegtenis geneem. Nog…
LIMPOPO. – Xilaveko Suke (15) en Peter Themba Baloyi (45), haar pa, is op 22 Desember as vermis aangemeld. Hulle het glo haar huis…
MPUMALANGA. – Sewe mense is Saterdagoggend omstreeks 01:00 in ‘n kop-aan-kop-botsing tussen twee voertuie op die N4-tolpad tussen Machadodorp en Belfast dood. Nog een…
WES-KAAP. – Lumari Mentz (22), met vakansie in Mosselbaai, het op 23 Desember by die Big Blu-restaurant by Die Punt in Mosselbaai van ‘n…
Die goudprys het met sluiting van die markte op Kersdag wêreldwyd rekordhoogtes bereik. Goud het teen Vrydag teen ongeveer $4 527 per ons verhandel, met…
WASHINGTON / ABUJA. – Amerika het Vrydag lugaanvalle in Noordwes‑Nigerië uitgevoer. Dit het uiteenlopende reaksies ontlok. Die Amerikaanse president, Donald Trump, het die teikens…