Weerdiens reik verskeie waarskuwings uit
Omstandighede vir die ontstaan van wegholveldbrande sal gunstig vir areas oor die Vrystaat, Noordwes, die sentrale en noordelike dele van die Noord-Kaap asook die…
Omstandighede vir die ontstaan van wegholveldbrande sal gunstig vir areas oor die Vrystaat, Noordwes, die sentrale en noordelike dele van die Noord-Kaap asook die…
Die Suid-Afrikaanse Weerdiens het hulle weeklikse weervoorspelling en -waarskuwings uitgereik. Die sentrale en oostelike binneland het vandag ‘n goeie kans op geïsoleerde en verspreide…
n Groot aantal reddingswerkers is ontplooi om na oorlewendes te soek.
Eers as tropiese laagdrukke sikloonsterkte bereik, word daar aan hulle name gegee.
Swaar reën en ’n gevaar vir oorstromings word vir vanmiddag en vanaand vir dele van KwaZulu-Natal en Zoeloeland voorspel.
Weerlig, hael, swaar reën en sterk winde word voorspel. Daar is ook ’n moontlikheid van oorstromings.
Lede van die gemeenskap het gehelp om deur die puin te sif.
Waarskuwings vir oorstromings, sterk winde en weerlig is uitgereik vir Gauteng, Mpumalanga en dele van die Vrystaat.
’n Geel vlak 4-waarskuwing vir erge donderstorms is uitgereik vir die Noord-Wes en Vrystaat.
Die geaffekteerde werknemers ontvang sedert Vrydag berading.