Kyk: Haelstorm tref Groot-Brak
Inwoners het beeldmateriaal van die haelstorm op sosiale media gedeel.
Inwoners het beeldmateriaal van die haelstorm op sosiale media gedeel.
Die SA-weerdiens voorspel swaar reën, sterk winde, erge donderstorms, weerlig en hael.
Swaar reën, weerlig, sterk wind en hael word voorspel vir dele van die Kaapse Wynland en Overbergdistrikte.
Reënbuie het reeds Donderdagaand oor die weste van die land uitgesak.
Daar is ook ’n moontlikheid van wegholveldbrande oor Kaappunt.
’n Hittegolf wat moontlik môre sal verbeter is vir die Noord-Kaap, Vrystaat en Noord-Wes voorspel.
Temperature in Noordwes sal tot Saterdag hoog bly namate die hittegolf oorbeweeg.
Mauritius se weerdiens monitor die beweging van Djoungou.
Inwoners is gewaarsku om genoeg water te drink en, indien moontlik, binnenshuis te bly.