Olieprys daal namate spanning oor Straat van Hormoes afneem
INTERNASIONAAL. – Die internasionale olieprys het Maandag skerp gedaal, nadat tekens van diplomatieke vordering tussen Iran en die VSA beleggers gerusgestel het. Die daling…
Belangrike internasionale nuus en wêreldgebeure.
INTERNASIONAAL. – Die internasionale olieprys het Maandag skerp gedaal, nadat tekens van diplomatieke vordering tussen Iran en die VSA beleggers gerusgestel het. Die daling…
BERLYN. – Een vrou is dood en minstens 29 ander beseer nadat ‘n bussie Saterdagaand by ‘n Pride-geleentheid in Berlyn in ‘n skare ingejaag…
GRIEKELAND. – Somersneeu het die naweek op die berg Olimpus in Noord-Griekeland geval, terwyl swaar reën en hewige storms oorstromings, skade aan eiendom en…
LONDEN. – Nooddienste is na ’n toneel van ‘n botsing op die Teemsrivier naby die Westminster-brug in die sentrale deel van Londen ontbied. Die…
AUSTRALIë. – Lachie Perrem (25), ‘n vakman van Perth, het om sy lewe geveg nadat ‘n robotstofsuier na bewering in sy woning ontplof en…
FRANKRYK. – Franse owerhede het die volledige ontruiming van die Cap Ferret-skiereiland aan die suidwestelike kus beveel, met honderde mense wat per boot uit…
IERLAND. – Forensiese ondersoekers het die oorskot van nog 22 babas by die voormalige St. Mary’s Mother and Baby Home in Tuam, County Galway,…
INTERNASIONAAL. – Die olieprys het vandag (Donderdag) verder gestyg namate die konflik tussen die Verenigde State, Iran en Iran-gesteunde groepe in die Midde-Ooste verskerp…
VSA. – Cherie Walker (34) is op 17 Julie skuldig bevind nadat sy toegelaat het dat haar man haar 11-jarige dogter seksueel misbruik. Die…
AFRIKA. – Kamele staan wêreldwyd bekend as die “skepe van die woestyn”, maar selfs hierdie geharde diere word nie gespaar van die uiterstes van…