Meer as 1 000 reeds dood aan Ebola in DRK
DRK. – Die dodetal in die jongste Ebola-epidemie in die Demokratiese Republiek die Kongo (DRK), die vinnigste verspreidende uitbreking van die virus wat nog…
Belangrike internasionale nuus en wêreldgebeure.
DRK. – Die dodetal in die jongste Ebola-epidemie in die Demokratiese Republiek die Kongo (DRK), die vinnigste verspreidende uitbreking van die virus wat nog…
GAUTENG. – Die 46-jarige Ndodana Mkhanyisi Tshuma, wat deur die Verenigde Koninkryk op drie aanklagte van moord gesoek word, bly in aanhouding. Hy het…
VSA. – Kapt. Spencer Long, ‘n brandweerkaptein, sy vrou Katrina en hul drie seuns, Reid, Thayne en Gage, is dood nadat hulle in die…
INTERNASIONAAL. – Die wrak van ‘n Pan American World Airways-vliegtuig wat meer as sewe dekades gelede verdwyn het, is uiteindelik opgespoor. Die ontdekking bring…
INDIË. – Md Akbar (42) is dood nadat ‘n plafonwaaier in die noodafdeling van ‘n groot regeringshospitaal in Nieu-Delhi op sy bed geval en…
Kyk hier hoe die geld bestee is en wie waarvoor betaal het. Gayton McKenzie, die minister van sport, kuns en kultuur, het verduidelik hoe…
INTERNASIONAAL. – ‘n Groot soek-en-reddingsoperasie duur voort nadat die veerboot, MV Barima, Saterdagaand langs die kus van Guiana omgeslaan het terwyl dit van Georgetown…
WES-KAAP. – ‘n Internasionale navorsingspan onder leiding van die Universiteit Stellenbosch (US) gaan nuwe toetse ontwikkel wat kan help om tuberkulose meningitis (TBM) by…
VSA. – Martha Lillard (78), die laaste bekende persoon in Oklahoma in die VSA wat daagliks van ‘n ysterlong afhanklik was om asem te…
Dricus du Plessis het (DDP) Sondagoggend (Suid-Afrikaanse tyd) die voormalige UFC-weltergewigkampioen, Kamaru Usman, met ‘n eenparige puntebeslissing in die hoofgeveg van UFC Fight Night…