Brekende Nuus
Afrikaans

Christine van OME! deel verlowingsvideo

Christine was al een wat nie die reünie van die program bygewoon het nie.

Christine van OME! deel verlowingsvideo. Foto's: TikTok
Christine van OME! deel verlowingsvideo. Foto's: TikTok

Christine Danielle, wat in die onlangse Op My Eish!-reeks te sien was, het ’n video van haar verlowing gedeel.

Sy en Karel Claassen is al vir ’n geruime tyd ’n paartjie nadat sy verlede jaar deur Brendan Peyper in die maatsoekprogram huis toe gestuur is. Christine was al een wat nie die reünie van die program bygewoon het nie.

Sy het die volgende video’s op haar TikTok-profiel geplaas:

https://www.tiktok.com/@christinedannielle/video/7355356963640855813?is_from_webapp=1&sender_device=pc
https://www.tiktok.com/@christinedannielle/video/7355367462159879429?is_from_webapp=1&sender_device=pc

Bron: Christine Danielle TikTok