Deon Meyer se fliek in top tien

Lees ook :

Deon Meyer se fliek is ’n groot treffer. Foto: Showmax

Die nuutste Deon Meyer-fliek, Hunter, is tans die nr. 1 mees gekykte Engelse fliek op Netflix top 10 vir die week van 25 – 31 Maart.

Volgens Meyer het ’n totaal van 11 miljoen mense al na die fliek gekyk.  Hunter het in 75 lande oor kontinente wat Afrika, Europa, Asië en die Midde Ooste insluit, die top tien van mees gekykte flieks op Netflix behaal.

Dit is glo die eerste Afrika-fliek was so ’n prestasie behaal.

Nuusflits het oor die fliek berig.

Bronne: Deon Meyer Facebook-blad, Netflix

Nuusflits.com moedig gesonde debat en vrye meningsuiting aan, maar behou die reg voor om enige kommentaar te verwyder wat haatspraak, laster, persoonlike aanvalle, diskriminasie, vulgêre taal of enige vorm van onwettige, beledigende of onvanpaste inhoud bevat.

Die menings en uitsprake in die kommentaar-afdeling is dié van die individuele skrywers en verteenwoordig nie die standpunte van Nuusflits.com nie.

Deur kommentaar te plaas, aanvaar gebruikers volle verantwoordelikheid vir die inhoud daarvan.

Detecting your platform...

Klik hier om ons toep af te laai Nuusflits App

Teken in op ons nuusbrief