Drie sterf in ongeluk, nog beseer

Lees ook :

Foto's: IPSS Medical Rescue

KWAZULU-NATAL. – Drie insittendes is Vrydagmiddag dood en 16 is beseer in ‘n ongeluk op die R103 by Roosboom, naby Ladysmith.

Samantha Meyrick van IPSS Medical Rescue sê drie ligte motorvoertuie was in die ongeluk betrokke, waarna drie insittendes dood verklaar is en 16 geringe tot ernstige beserings opgedoen het.

Die beseerdes is op die toneel gestabiliseer voordat hulle vir verdere behandeling na verskeie fasiliteite vervoer is.

Nuusflits.com moedig gesonde debat en vrye meningsuiting aan, maar behou die reg voor om enige kommentaar te verwyder wat haatspraak, laster, persoonlike aanvalle, diskriminasie, vulgêre taal of enige vorm van onwettige, beledigende of onvanpaste inhoud bevat.

Die menings en uitsprake in die kommentaar-afdeling is dié van die individuele skrywers en verteenwoordig nie die standpunte van Nuusflits.com nie.

Deur kommentaar te plaas, aanvaar gebruikers volle verantwoordelikheid vir die inhoud daarvan.

Detecting your platform...

Klik hier om ons toep af te laai Nuusflits App

Teken in op ons nuusbrief