Powerball uitslae vir 10 Januarie 2025
Boerpotte: PowerBall: R71 miljoen PowerBall Plus: R24 miljoen Daily lotto: R650 000 Uitslae: PowerBall: 10, 14, 33, 44, 47. Powerball: 02. PowerBall Plus: 01, 11, 18, 23, 37. Powerball: 03. Daily lotto: 07,…
Alle artikels en regskennisgewings gepubliseer in Nuusflits uitgawe 1,777 op Friday 10 January 2025.
Boerpotte: PowerBall: R71 miljoen PowerBall Plus: R24 miljoen Daily lotto: R650 000 Uitslae: PowerBall: 10, 14, 33, 44, 47. Powerball: 02. PowerBall Plus: 01, 11, 18, 23, 37. Powerball: 03. Daily lotto: 07,…
KWAZULU-NATAL. – Drie insittendes is Vrydagmiddag dood en 16 is beseer in ‘n ongeluk op die R103 by Roosboom, naby Ladysmith. Samantha Meyrick van…
LIMPOPO. – Twee verpleegsters is glo vanoggend vroeg (Vrydag) by die Chuene-kliniek, in Lebowakgomo-polisiëringsgebied, tydens ‘n sakeroof te voet ontvoer en daarna verkrag. Brig.…
NOORDWES. – ‘n Plaaseienaar is glo op 8 Januarie deur verdagtes in sy huis op sy plaas naby Koster oorval en beroof. Vyf verdagtes…
NOORDWES en NOORD-KAAP. – Vyf roofverdagtes was Maandag in ‘n ongeluk betrokke nadat hulle glo ‘n sakeroof gepleeg het. Drie het in die ongeluk…
GAUTENG. – ‘n Beweerde mensehandelsindikaat is Donderdagaand in Sandringham, Johannesburg, ontbloot. 15 nakende persone, vermoedelik Ethiopiërs, is in ‘n huis aangetref. Nog 11 slagoffers…
WES-KAAP. – Lewensredders het ‘n totaal van 2 744 noodhulpvoorvalle as gevolg van jellievisse en bloublasies op verskeie strande in die Mosselbaai-omgewing in ‘n…
KWAZULU-NATAL. – ‘n Kalf is Woensdag in Krantzwood-keerweg in Trenance Park uit ‘n stormwaterdrein gered waar dit vasgesit het. Reaction Unit South Africa (Rusa)…
Waarskuwing! Video kan sensitiewe lesers ontstel. KWAZULU-NATAL. – ‘n Graad 6-leerling (13) van Laerskool Kwaginga is Donderdag in Amaotana op ‘n kort afstand buite…
MPUMALANGA. -Die voormalige konstabel, Thembi Aretha Mhlanga (47), en Sarel Sithole (37) het glo ‘n bejaarde uit pensioengeld bedrieg. Mhlanga is op borg van…