Duduzile “Dudu” Cynthia Myeni (60), voormalige SAL-voorsitter en omstrede aangeklaagde van bedrog en korrupsie, het Vrydagaand gesterf.
The Foundation confirms with a heavy heart that its Chairperson, Ms. Dudu Myeni passed on last night.
— JGZuma Foundation (Official) (@JGZ_Foundation) June 15, 2024
The family is still dealing with these sad developments and will not be entertaining any media enquiries.
The Foundation is requesting the media to respect the family position. pic.twitter.com/7ETkn4BWpE
Dit is onbekend hoe sy gesterf het, maar dit was alombekend dat sy mediese probleme ondervind het.
Die nuus van haar afsterwe is deur Mzwanele Manyi, die woordvoerder van die Jacob Zuma-stigting, bekend gemaak. Sy was ook die uitvoerende voorsitter van die stigting.
Die saak teen haar was nog nie afgehandel nie en sy was op borg vrygelaat.
Lees alles wat jy van die saak moet weet hier.





