Brekende Nuus

Nuusflits Uitgawe 1,569 — Sunday 16 June 2024

Alle artikels en regskennisgewings gepubliseer in Nuusflits uitgawe 1,569 op Sunday 16 June 2024.

Foto: Op lêer
Afrikaans

President Woensdag ingehuldig

16 June 2024

Cyril Ramaphosa se inhuldiging as president vir ‘n tweede termyn sal Woensdag om 11:00 by die Uniegebou in Pretoria plaasvind. Die seremonie sal by…

Foto: OUTA
Afrikaans

Dudu Myeni (60) oorlede

16 June 2024

Duduzile “Dudu” Cynthia Myeni (60), voormalige SAL-voorsitter en omstrede aangeklaagde van bedrog en korrupsie, het Vrydagaand gesterf. The Foundation confirms with a heavy heart…

Foto: SA Vermaak en Geskiedenis
Afrikaans

Die Bosveldklong is oorlede

16 June 2024

Thys Streicher (49), oftewel Die Bosveldklong, is Saterdag oorlede. Medelye vir sy afsterwe stroom in, terwyl die nuus wyd op sosiale media gedeel word.…