Esta Terblanche (Bienkie) oorlede

Lees ook :

Esta Terblanche oorlede
Esta Terblanche oorlede fotokrediet: IMDb

Lees ook: 8.5 m. Windows-toestelle deur Crowdstrike-onderbreking geraak

LOS ANGELES, VSA. – Die bekende aktrise, Esta Terblanche, is in die ouderdom van 51 oorlede.

Terblanche het die rol van die gewilde Bienkie Naude in Egoli vertolk. Sy is in 1995 Amerika toe waar sy die rol van Gillian Andrassy in All my Children losgeslaan het.

Haar liggaam is in haar huis ontdek na werkers haar nie in die hande kon kry nie. Leon, haar broer, het gesê sy was nie siek nie. ‘n Lykskouing sal gedoen word om die oorsaak van haar dood te bepaal.

Bronne: Kosmos, Hollywood LA News, Alamy

Lees ook: 8.5 m. Windows-toestelle deur Crowdstrike-onderbreking geraak

Nuusflits.com moedig gesonde debat en vrye meningsuiting aan, maar behou die reg voor om enige kommentaar te verwyder wat haatspraak, laster, persoonlike aanvalle, diskriminasie, vulgêre taal of enige vorm van onwettige, beledigende of onvanpaste inhoud bevat.

Die menings en uitsprake in die kommentaar-afdeling is dié van die individuele skrywers en verteenwoordig nie die standpunte van Nuusflits.com nie.

Deur kommentaar te plaas, aanvaar gebruikers volle verantwoordelikheid vir die inhoud daarvan.

Detecting your platform...

Klik hier om ons toep af te laai Nuusflits App

Teken in op ons nuusbrief