LEES OOK: Drie, insluitend ma en eenjarige dogtertjie, in KZN doodgeskiet
Op Dinsdag 4 April 2023 gaan parlementslede vrae aan verskeie staatsverteenwoordigers stel oor die Thabo Bester-sage.
Die sekuriteitsmaatskappy G4S het verder versoek om voor die parlement se portefeuljekomitee vir justisie te verskyn.





