Kennisgewing aan alle vuurwapeneienaars

Lees ook :

Die vuurwapen-, drank- en tweedehandse goedere-eenheid by die Kimberley SAPD versoek aansoekers van vuurwapenlisensies en bevoegdheidsertifikate om dit by die polisiestasie in Phakamile Mabija Road, Kimberley, af te haal. Alhoewel kennisgewings aan sommige van die aansoekers gegee is, dateer van die aansoeke terug na tussen 2012 en 2017.

Vuurwapeneienaars word daaraan herinner dat die besit van ‘n vuurwapen sonder ‘n geldige lisensie ‘n oortreding is.

Hernuwing van lisensies

Aansoekers moet ook daarop let dat die hernuwing van ‘n vuurwapenlisensie 90 dae voor die vervaldatum van die lisensie gedoen word.

Nuusflits.com moedig gesonde debat en vrye meningsuiting aan, maar behou die reg voor om enige kommentaar te verwyder wat haatspraak, laster, persoonlike aanvalle, diskriminasie, vulgêre taal of enige vorm van onwettige, beledigende of onvanpaste inhoud bevat.

Die menings en uitsprake in die kommentaar-afdeling is dié van die individuele skrywers en verteenwoordig nie die standpunte van Nuusflits.com nie.

Deur kommentaar te plaas, aanvaar gebruikers volle verantwoordelikheid vir die inhoud daarvan.

Subscribe
Notify of
guest
0 Comments
Oldest
Newest Most Voted
Inline Feedbacks
View all comments

Detecting your platform...

Klik hier om ons toep af te laai Nuusflits App

Teken in op ons nuusbrief