Kyk: Brendan Peyper se nuutste musiekvideo

Lees ook :

Kyk: Brendan Peyper se nuutste musiekvideo. Foto's: Facebook

Die sanger Brendan Peyper se nuutste versameling van agt liedjies is pas vrygestel. Omdat jy mag en sy nuutste musiekvideo van die snit, Madelein, is Donderdagaand na die afloop van die finale Op my Eish! ­-episode bekendgestel.

Die versameling liedjies sluit Madelein, Plaaspop, Lentelyf, Net nog ’n ou, Aan my sy, Soen soos wat jy dans, en Moegdans in. Dis op alle digitale platforms beskikbaar.

Madelein se musiekvideo:

Bronne: Brendan Peyper Facebook, YouTube

Nuusflits.com moedig gesonde debat en vrye meningsuiting aan, maar behou die reg voor om enige kommentaar te verwyder wat haatspraak, laster, persoonlike aanvalle, diskriminasie, vulgêre taal of enige vorm van onwettige, beledigende of onvanpaste inhoud bevat.

Die menings en uitsprake in die kommentaar-afdeling is dié van die individuele skrywers en verteenwoordig nie die standpunte van Nuusflits.com nie.

Deur kommentaar te plaas, aanvaar gebruikers volle verantwoordelikheid vir die inhoud daarvan.

Detecting your platform...

Klik hier om ons toep af te laai Nuusflits App

Teken in op ons nuusbrief