KYK: Ma en seun gister saam ontvoer

Lees ook :

Foto: Skermgreep video-opnames X-profiel Yusuf Abramjee
‘n Ma en seun is gister saam uit hulle voertuig voor die hek van ‘n huis in Thohoyandou in Limpopo ontvoer.

Video-opnames wat op sosiale media daaroor versprei word, is ook deur Yusuf Abramjee op X gedeel.

Die oorsprong en datum van die video’s is nie bevestig nie.

Nuusflits het polisiekommentaar gevra.

Nuusflits.com moedig gesonde debat en vrye meningsuiting aan, maar behou die reg voor om enige kommentaar te verwyder wat haatspraak, laster, persoonlike aanvalle, diskriminasie, vulgêre taal of enige vorm van onwettige, beledigende of onvanpaste inhoud bevat.

Die menings en uitsprake in die kommentaar-afdeling is dié van die individuele skrywers en verteenwoordig nie die standpunte van Nuusflits.com nie.

Deur kommentaar te plaas, aanvaar gebruikers volle verantwoordelikheid vir die inhoud daarvan.

Detecting your platform...

Klik hier om ons toep af te laai Nuusflits App

Teken in op ons nuusbrief