Leerling deur ‘boelie’ in skoolbadkamer gehang in VSA, skool sê dit was ‘gekskeerdery’

Lees ook :

Kind deur ‘boelie’ in skoolbadkamer gehang in VSA, skool sê dit was ‘gekskeerdery’
Kind deur ‘boelie’ in skoolbadkamer gehang in VSA, skool sê dit was ‘gekskeerdery’ fotokrediet: Canva

Lees ook: Donald Trump wil weermag inspan om omwettige immigrante te deporteer

VSA. – ‘n Seun (7) is verlede week in die hospitaal opgeneem na ‘n ouer “boelie” hom in die skoolbadkamer aan sy nek opgehang het.

Die skooldistrik waarin die voorval plaasgevind het, het die voorval in ‘n brief aan die ouers bevestig en dit “gekskeerdery” genoem.

 Die ouers het gesê hulle was ontevrede met die reaksie en dat hulle antwoorde wil hê. Volgens die ouers het die “boelie” vir hulle seun gesê: “Ek gaan jou wys wat ek in die ou dae met mense gedoen het” toe hulle in die badkamer was tydens die voorval.

Die seun se ouers het hom uit die skool gehaal.

Bronne: New York Post, Shore News Network, The Independent

Lees ook: Donald Trump wil weermag inspan om omwettige immigrante te deporteer

Nuusflits.com moedig gesonde debat en vrye meningsuiting aan, maar behou die reg voor om enige kommentaar te verwyder wat haatspraak, laster, persoonlike aanvalle, diskriminasie, vulgêre taal of enige vorm van onwettige, beledigende of onvanpaste inhoud bevat.

Die menings en uitsprake in die kommentaar-afdeling is dié van die individuele skrywers en verteenwoordig nie die standpunte van Nuusflits.com nie.

Deur kommentaar te plaas, aanvaar gebruikers volle verantwoordelikheid vir die inhoud daarvan.

Detecting your platform...

Klik hier om ons toep af te laai Nuusflits App

Teken in op ons nuusbrief