Man val van trok af

KIMBERLEY. – ‘n Man is beseer toe hy agter van ‘n vragmotor afgeval het. Albert Hensberg, bestuurder van ER24, sê ER24 het die man met ligte beserings hospitaal toe vervoer. Die ongeluk het in Tycoon Square, De Beers, gebeur....

KIMBERLEY. – ‘n Man is beseer toe hy agter van ‘n vragmotor afgeval het.

Albert Hensberg, bestuurder van ER24, sê ER24 het die man met ligte beserings hospitaal toe vervoer.

Die ongeluk het in Tycoon Square, De Beers, gebeur.

AfriForum sal help met eerste dagvaardiging vir uitstaande e-tolgelde

Vrou sterf tydens tref-en-trap

Buurman skuldig nadat buurmeisie (13) geboorte skenk

Paar vir versekeringsbedrog en geldwassery gevonnis terwyl een in tronk is

Lotto uitslae vir 13 April 2024

ACSA sê oor brandstoftekort op lughawens

KYK: Water uit ‘n toilet as ‘gesuiwerde water’ verkoop

As dit nie jy kan wees, soek ek niemand anders nie…

Een sterf en een kritiek toe voertuig tydens ongeluk rol