Vakansiedag begin vriesend koud!

Lees ook :

Kimberliete moet nog nie hulle warm klere wegpak nie, want Vrydagoggend gaan bibberkoud wees! Steek die kaggel aan of hou jou warm, die minimum is -5°C daardie oggend.  

Vandag se weer

Sonnige weer met ‘n maksimum van 30°C word vir vandag in Kimberley voorspel. ’n Windspoed van 18.5 km/h en ’n temperatuur van 10°C word tans aangedui.

Donderdag

’n Minimum van -3°C en ’n maksimum van 21°C met oopgetrekte weer word vir Donderdag verwag.

Vrydag

’n Minimum van -5°C en ’n maksimum van 20°C met sonnige weer word vir Vrydag voorspel.

Die naweek: sonnige weer word verwag

’n Minimum van 0°C en ’n maksimum van 29°C word Saterdag hier verwag. Gedeeltelik bewolkte weer en ’n minimum van 5°C en ’n maksimum van 29°C word vir Sondag voorspel.

Volgende week: warmer weer 

Langtermyn voorspellings dui op warmer weer vanaf Dinsdag volgende week.

Nuusflits.com moedig gesonde debat en vrye meningsuiting aan, maar behou die reg voor om enige kommentaar te verwyder wat haatspraak, laster, persoonlike aanvalle, diskriminasie, vulgêre taal of enige vorm van onwettige, beledigende of onvanpaste inhoud bevat.

Die menings en uitsprake in die kommentaar-afdeling is dié van die individuele skrywers en verteenwoordig nie die standpunte van Nuusflits.com nie.

Deur kommentaar te plaas, aanvaar gebruikers volle verantwoordelikheid vir die inhoud daarvan.

Detecting your platform...

Klik hier om ons toep af te laai Nuusflits App

Teken in op ons nuusbrief