ELLISRAS (LEPHALALE), LIMPOPO. – Chris Fick, ‘n matriekleerling aan die Hoërskool Ellisras, is kort voor die 2023-matrikulante se rekordeksamen ‘n aanvang geneem het, oorlede.
Die skool het sy afsterwe op hulle Facebook-blad aangekondig, waarna medelye van omliggende skole in die Bosveld met dié skool gedeel is.
Bron: Hoërskool Ellisras
Kry jou nuutste nuus elke oggend per e-pos. Teken hier aan: