KIMBERLEY. – Die N12 na Bloemhof is tans oop, maar die situasie hier is nog nie ontlont nie.
Gebruikers van hierdie roete moet asseblief versigtig wees, want die situasie kan enige tyd verander.
KIMBERLEY. – Die N12 na Bloemhof is tans oop, maar die situasie hier is nog nie ontlont nie.
Gebruikers van hierdie roete moet asseblief versigtig wees, want die situasie kan enige tyd verander.
Nuusflits.com moedig gesonde debat en vrye meningsuiting aan, maar behou die reg voor om enige kommentaar te verwyder wat haatspraak, laster, persoonlike aanvalle, diskriminasie, vulgêre taal of enige vorm van onwettige, beledigende of onvanpaste inhoud bevat.
Die menings en uitsprake in die kommentaar-afdeling is dié van die individuele skrywers en verteenwoordig nie die standpunte van Nuusflits.com nie.
Deur kommentaar te plaas, aanvaar gebruikers volle verantwoordelikheid vir die inhoud daarvan.