Nee, penne se ink verdwyn nie tydens stemproses nie

Lees ook :

Foto: Verkiesingskommissie

‘n Boodskap wat versprei word wat sê jy moet jou eie swart pen saamneem om te gaan stem, omdat die ink van penne wat verskaf word, glo na ‘n rukkie verdwyn, is nie waar nie.

Die verkiesingskommissie sê daar steek geen waarheid in die gerugte nie. Penne sal deur die kommissie aan alle stemlokale voorsien word.

Die kommissie vra die inligting moenie verder versprei word nie. Die verspreiding van vals inligting ten opsigte van die verkiesing kan hier http://real411.org. aangemeld word.

Nuusflits.com moedig gesonde debat en vrye meningsuiting aan, maar behou die reg voor om enige kommentaar te verwyder wat haatspraak, laster, persoonlike aanvalle, diskriminasie, vulgêre taal of enige vorm van onwettige, beledigende of onvanpaste inhoud bevat.

Die menings en uitsprake in die kommentaar-afdeling is dié van die individuele skrywers en verteenwoordig nie die standpunte van Nuusflits.com nie.

Deur kommentaar te plaas, aanvaar gebruikers volle verantwoordelikheid vir die inhoud daarvan.

Detecting your platform...

Klik hier om ons toep af te laai Nuusflits App

Teken in op ons nuusbrief