Nuusflits Uitgawe 1,548 — Sunday 26 May 2024
Alle artikels en regskennisgewings gepubliseer in Nuusflits uitgawe 1,548 op Sunday 26 May 2024.
Ma gevonnis na gaskoeldrank tot kleuter se dood bydra
OHIO, VSA. – Tamara Banks (41) is Vrydag tot nege jaar gevangenisstraf gevonnis na haar dogtertjie (4) in 2022 dood is as gevolg van…
Maandag-motivering: Die krag van verandering
Ry jy elke oggend dieselfde roete werk toe? Klop jou hart sommer vinniger as jy dink jy moet ’n loopbaanskuif maak? Wel, verandering in…
Lyfwagte van ‘munisipale werknemer’ met onwettige vuurwapens betrap
OOS-KAAP. – Twee lyfwagte van ‘n vermeende Mhlontlo- munisipale werknemer is Vrydag omstreeks 15:00 by ‘n voertuigkontrolepunt (VCP) op die N2, met vuurwapens waarvan…
Boer op aanklagte van poging tot moord van buurseun en vriend in arres
VRYSTAAT. – ‘n Bejaarde boer (82) in die Ladybrand-area is in hegtenis geneem, nadat hy glo Vrydagaand ‘n jong man (18) wat saam met…
Twee dood toe voertuig tot in vulstasie rol
KWAZULU-NATAL. – Twee persone is dood tydens ‘n ongeluk wat omstreeks 13:00 vandag op die North Coast-pad, naby Krishnaweg by ‘n vulstasie gebeur het.…
Vuurwapens by hospitaal gekonfiskeer
OOS-KAAP. – Altesaam 38 pistole en vyf gewere is Donderdag omstreeks 18:00 deur Mthatha-polisielede by ‘n groep persone by Nelson Mandela-hospitaal gekonfiskeer. Kol. Priscilla…
Voetganger en vyf insittendes sterf in ongelukke
MPUMALANGA. – Ses mans het Saterdagaand omstreeks 19:30 gesterf toe ‘n voetganger getref, ‘n trompop-botsing plaasgevind en direk daarna nog ‘n voertuig op die…
KYK: Skeidsregter uit sy spore geduik
NAMIBIë. – ‘n FNB Grootfontein-klubrugbywedstryd tussen Grootfontein en FNB Reho Falcons op Grootfontein het vroeër tot ‘n einde gekom nadat ‘n speler vir Oscar…
Nee, penne se ink verdwyn nie tydens stemproses nie
‘n Boodskap wat versprei word wat sê jy moet jou eie swart pen saamneem om te gaan stem, omdat die ink van penne wat…