Olimpiese driekampatlete siek na swem in Seine

Lees ook :

Olimpiese driekampatlete siek na swem in Seine-rivier
Olimpiese driekampatlete siek na swem in Seine-rivier fotokrediet: Canva

Lees ook: Driekamp vir mans uitgestel oor kommer oor Seine se water

PARYS, FRANKRYK. – België se driekampspan het onttrek aan vandag se byeenkoms na een van hulle atlete na die swem in die Seine-rivier siek geraak het.

Claire Michel was gister in die hospitaal na sy Woensdag aan die vrouedriekamp deelgeneem het.

Die driekampkompetisies is voorheen oor hoë vlakke van bakterieë in die Seine uitgestel.

Verskeie atlete het siek geraak na hulle in die Seine deelgeneem het. Adrien Briffod en Simon Westermann van die Switserse span moes as gevolg van ’n maaginfeksie onttrek.

Die Noorse atleet Vetle Bergsvik Thorn is ook siek na hy aan die driekamp deelgeneem het.

Bronne: DW – South Africa, The Indian Express, NPR

Lees ook: Driekamp vir mans uitgestel oor kommer oor Seine se water

Nuusflits.com moedig gesonde debat en vrye meningsuiting aan, maar behou die reg voor om enige kommentaar te verwyder wat haatspraak, laster, persoonlike aanvalle, diskriminasie, vulgêre taal of enige vorm van onwettige, beledigende of onvanpaste inhoud bevat.

Die menings en uitsprake in die kommentaar-afdeling is dié van die individuele skrywers en verteenwoordig nie die standpunte van Nuusflits.com nie.

Deur kommentaar te plaas, aanvaar gebruikers volle verantwoordelikheid vir die inhoud daarvan.

Detecting your platform...

Klik hier om ons toep af te laai Nuusflits App

Teken in op ons nuusbrief