Westvaal Holiday Resort het as deel van ‘n kompetisie wat Bloemfontein Online Co. gehou het, ‘n lekker wegbreek weggegee.
Die wenner is deur ‘n onafhanklike aanlynprogram gekies.
Die wenner is Madelein Fourie!
Madelein, kontak vir Chané van der Westhuizen by 081 505 6702 vir verdere inligting.





