Onwettige jagter gevonnis

Lees ook :

Franco Ivan Smith (26) en Johan Tabang Hoogstander (18), wat op Donderdag 29 November 2018 gearresteer is nadat hulle met twee koedoekarkasse gevind is, is op Dinsdag 6 Augustus 2019 gevonnis.

 Dié twee mans is op borgtog van onderskeidelik R5000 en R2000 vrygelaat. 

Die aanklagte teen Smith was jag buite seisoen, skiet sonder ‘n permit en klein kaliber geweer. Smith het ‘n boete van R12 000 ontvang en ‘n opgeskorte vonnis van vyf jaar. Hoogstander is nie gevonnis nie.

Nuusflits.com moedig gesonde debat en vrye meningsuiting aan, maar behou die reg voor om enige kommentaar te verwyder wat haatspraak, laster, persoonlike aanvalle, diskriminasie, vulgêre taal of enige vorm van onwettige, beledigende of onvanpaste inhoud bevat.

Die menings en uitsprake in die kommentaar-afdeling is dié van die individuele skrywers en verteenwoordig nie die standpunte van Nuusflits.com nie.

Deur kommentaar te plaas, aanvaar gebruikers volle verantwoordelikheid vir die inhoud daarvan.

Subscribe
Notify of
guest
0 Comments
Oldest
Newest Most Voted
Inline Feedbacks
View all comments

Detecting your platform...

Klik hier om ons toep af te laai Nuusflits App

Teken in op ons nuusbrief