CTM Kimberley se ”clearance sale” begin vandag! Wen ‘n R1000 koopbewys.

Lees ook :

CTM Kimberley se ”clearance sale” begin vandag (7 Augustus) en strek tot en met 22 Augustus.

Maak ‘n draai en gaan kyk na die reuse-uitverkoping op geselekteerde vooraad.

Spandeer ENIGE bedrag en kom in aanmerking vir ‘n R1 000 (een duisend) inkopie-koopbewys van CTM. Meer inligting hieroor by CTM Kimberley.

Detecting your platform...

Klik hier om ons toep af te laai Nuusflits App