Nuwe data van die Sentrale Energiefonds dui op ‘n moontlike daling van sewe sent per liter vir die prys van 95-oktaan petrol terwyl die prys van 93-oktaan petrol met sewe sent per liter kan styg.
Lees ook: Prys van petrol kan in Maart styg, terwyl dieselprys daal
Die prys van 0.05%-diesel kan daal met 22 sent per liter en die prys van 0.005%-diesel met 17 sent per liter.
Die amptelike pryse sal aangekondig word voor dit Woensdag aangepas word.
Bronne: IOL, The Citizen, Sun Star
Lees ook: Prys van petrol kan in Maart styg, terwyl dieselprys daal





