Nuusflits Uitgawe 1,829 — Monday 3 March 2025
Alle artikels en regskennisgewings gepubliseer in Nuusflits uitgawe 1,829 op Monday 3 March 2025.
Vyf vermeende huisrowers vasgetrek
KWAZULU-NATAL. – Altesaam vyf vermeende huisrowers is Vrydag, nadat ‘n familie van drie in hulle huis in Shakashead, in die Umhlali-polisiëringsgebied aangehou en een…
Rots beland op wrak bo vasgepende insittende
NOORDWES. – ‘n Enkelvoertuigongeluk het vandag (Maandag) veroorsaak dat ‘n rots op ‘n voertuig bokant ‘n vasgepende insittende beland het. Hartbeespoort Emergency Medical Services…
KYK: Appel en Robbie Wessels sing oor die ‘Boereworsgordyn’
Twee van die land se gunstelingsangers, Appel en Robbie Wessels, het Vrydag die lied Boereworsgordyn, wat gaan oor die denkbeeldige skeidslyn, Centurion, wat Pretoria…
Glanspaar se baba maande té vroeg gebore
Melinda (néé Bam) en Adriaan, voormalige Mej. en Mnr. SA van 2011, se babadogter, Rein Talia Bergh, is maande te vroeg op 22 November…
Hospitaalvereniging van SA gaan hof toe oor NHI
Die Hospitaalvereniging van Suid-Afrika (Hasa) is op pad hof toe oor die nasionale gesondheidsversekeringwet ná die regering glo nie met aandeelhouers ontmoet het nie…
Prys van 95-oktaan petrol kan moontlik Woensdag daal
Nuwe data van die Sentrale Energiefonds dui op ‘n moontlike daling van sewe sent per liter vir die prys van 95-oktaan petrol terwyl die…
Blake Lively se versoek vir Justin Baldoni se selfoonrekords gedeeltelik goedgekeur
VSA. – ‘n Federale regter het verlede week Blake Lively se versoek vir Justin Baldoni se selfoonrekords gedeeltelik goedgekeur. Lees ook: Krisis spesialis dagvaar…
Onderwyspersoneel gewaarsku, nadat meisie ‘lyfstraf’ kry
KWAZULU-NATAL. – Die onderwysdepartement in die provinsie het onderwysers gewaarsku, nadat ‘n meisieleerling van Laerskool Soul, in Umzinto, suid van Durban, glo aan lyfstraf…
Mej. Nigerië se ma onder huisarres
WES-KAAP. – Anabela Rungo, die ma van die omstrede Mej. Nigerië, Chidimma Adetshina, is op R10 000 borg vrygelaat en in haar huis in…