Restauranteienaar: oorsaak van dood bekend

Daniel Williams (37), bekende restauranteienaar van die Occidental Bar, by die Groot Gat, is onverwags op 10 Februarie oorlede. Sy pa Mike het vanmiddag op Facebook bevestig dat Daniel aan ‘n massiewe hartaanval oorlede is. ”As most of the people reading this will know by now my eldest son,...

Daniel Williams (37), bekende restauranteienaar van die Occidental Bar, by die Groot Gat, is onverwags op 10 Februarie oorlede. Sy pa Mike het vanmiddag op Facebook bevestig dat Daniel aan ‘n massiewe hartaanval oorlede is.

”As most of the people reading this will know by now my eldest son, Daniel, passed away on Sunday 10th February from a massive heart attack. This was obviously a huge shock to his entire family. I would like to thank each and every one of you who called, messaged, came around to the house or supported us in so many ways. We as a family are truly humbled and grateful for your help and support. The outpouring of pure love and affection from the people he touched throughout his life gives us comfort and will continue to help us through the difficult times ahead. It impossible for us to reply to each and every message but please know that we appreciate each and every one of them. Its not going to be easy to carry on – but carry on we will, the legacy he left behind will never die”

Medelye het op sosiale media ingestroom nadat dit aan die lig gekom het dat Daniel oorlede is.

Dit is duidelik dat Daniel ‘n groot impak op mense gehad het nadat ‘n stampvol kerk van Daniel kom afskeid neem het by die Bikers Church in Kimberley op die 15de Februarie.

Daniel se roudiens is afgesluit met video’s en foto’s van sy kinderjare tot nou met een van sy gunstelingliedjies, Thunderstruck van AC/DC, wat saggies in die agtergrond gespeel het.

Daniel en sy vrou, Elise.
Facebook

Lotto uitslae vir 20 April 2024

Groenewald en Greeff se appèl suksesvol

Omstanders gryp glo vrag van brandende vragmotor

Vier sterf in ongeluk naby Port Shepstone

Bejaarde man se liggaam by Gqeberha-gholfklub gevind

Man wat vrou vermoor, opsny en kook se parool weer geweier

Willem Botha spog met eie parfuum

Onbekende mans sterf toe vragmotor hulle voertuig tref

Mooiweer die naweek verwag

Universiteit van Fort Hare gee binnekort graad aan 19-jarige

Powerball uitslae vir 19 April 2024

Man kry lewenslange vonnis vir verkragting van meisie (12)

Boer soek ’n Vrou se PF en Chantelle verwag ’n dogtertjie

Verdagte op rooftoneel doodgeskiet

 Kyk: Jan Jan Jan en dansende Kwagga vermaak