Brekende Nuus
Afrikaans

Tien olifante in drie dae dood in Indiese park

Tien olifante in drie dae dood in Indiese park

fotokrediet: Canva
Tien olifante in drie dae dood in Indiese park fotokrediet: Canva

Lees ook: Namibië van plan om 83 olifante en 640 ander diere te laat doodmaak

Tien olifante is van 29 tot 31 Oktober in die Bandhavgarh Nasionale Park in Indië dood. Die olifante was deel van ‘n kudde van 13.

Volgens ‘n voorlopige nadoodse ondersoek is die olifante moontlik dood na hulle kos geëet het wat met ‘n fungus besmet was.

Bronne: BBC, India Today, The Indian Express

Lees ook: Namibië van plan om 83 olifante en 640 ander diere te laat doodmaak