[t4b-ticker]

Twee mans dood gevind wat ‘Bigfoot’ gesoek het

Lees ook :

Twee mans dood gevind wat ‘Bigfoot’ gesoek het fotokrediet: Canva

Lees ook: Angelina Jolie en Brad Pitt skik na 8 jaar oor egskeiding

VSA. – Twee mans is in ’n woud in Washington, VSA, dood gevind na hulle op soek was na “Bigfoot”.

Die twee mans se liggame is gevind na die paar nie op Kersdag teruggegaan het na hulle familie by wie hulle gekuier het nie.

Volgens die polisie is die twee mans dood aan blootstelling aan die weer en die feit dat hulle onvoorbereid was.

Die twee mans, 37 en 59, se voertuig is naby Willard gekry voor hulle liggame ontdek is.

Bronne: BBC, NPR, USA Today

Lees ook: Angelina Jolie en Brad Pitt skik na 8 jaar oor egskeiding

Nuusflits.com moedig gesonde debat en vrye meningsuiting aan, maar behou die reg voor om enige kommentaar te verwyder wat haatspraak, laster, persoonlike aanvalle, diskriminasie, vulgêre taal of enige vorm van onwettige, beledigende of onvanpaste inhoud bevat.

Die menings en uitsprake in die kommentaar-afdeling is dié van die individuele skrywers en verteenwoordig nie die standpunte van Nuusflits.com nie.

Deur kommentaar te plaas, aanvaar gebruikers volle verantwoordelikheid vir die inhoud daarvan.

Detecting your platform...

Klik hier om ons toep af te laai Nuusflits App

Teken in op ons nuusbrief