Tygerberg-hospitaal vra hulp om man se familie op te spoor

Lees ook :

Foto: Western Cape Government Health and Wellness

WES-KAAP. – ‘n Onbekende man, wat in die Tygerberg-hospitaal opgeneem is, se familie word gesoek.

Die man is op 21 Desember 2024 per ambulans van die Elsies River Community Health Centre na die hospitaal vervoer. Hy is vermoedelik in sy 50’s en is lank en maer.

Enigiemand wat weet wie die man is, of weet wie sy familie is, kan Kay Fick van maatskaplike dienste gedurende kantoorure by 021 938 4164 / 5684 of 4911 bel.

Nuusflits.com moedig gesonde debat en vrye meningsuiting aan, maar behou die reg voor om enige kommentaar te verwyder wat haatspraak, laster, persoonlike aanvalle, diskriminasie, vulgêre taal of enige vorm van onwettige, beledigende of onvanpaste inhoud bevat.

Die menings en uitsprake in die kommentaar-afdeling is dié van die individuele skrywers en verteenwoordig nie die standpunte van Nuusflits.com nie.

Deur kommentaar te plaas, aanvaar gebruikers volle verantwoordelikheid vir die inhoud daarvan.

Detecting your platform...

Klik hier om ons toep af te laai Nuusflits App

Teken in op ons nuusbrief